100+ Dieregeluide in Afrikaans

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

100+ Dieregeluide in Afrikaans app icon
1.0 stars2 reviews$4.99
4+Version 3.0Updated 4/26/2020, 7:56:38 PM
Open in Store

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot insekte en wildediere. Katogaries *Diere van afrika *Diere van australie *Voels *Plaasdiere *Woude *Insekte *Oerwoud *Oseaan *Troeteldiere *Poolstreke *Riviere en mere *Wilde diere

Released
2015-02-25T18:58:05Z
Current version
3.0

Screenshots

100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot 1100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot 2100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot 3100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot 4100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot 5