Nuusflits
Jana Grobbelaar
Nuusflits bied jou nuus in Afrikaans. Ons is trots om Afrikaans te wees en glo elke Afrikaanse Suid-Afrikaner moet toegang hê tot inligting, gratis. Ons span skrywers bied aan jou brekende-, leefstyl-, ontspanning- en besigheidsnuus, asook resepte en vele meer. Nuusflits se interne ombudsman maak seker dat feite gesif en verifieer word. Nuusflits bied jou nuus wat jy kan vertrou.
Released
2024-02-09T08:00:00Z
Current version
1.2