AfriForumTV

Lonely Viking (PTY) LTD

AfriForumTV app icon
5.0 stars3 reviewsFree
12+Version 2.0.1Updated 2/14/2026, 6:08:05 PM
Open in Store

AfriForumTV. Vermaak. Aanlyn. AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet. AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform. Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kindervermaak. AfriForumTV bied ’n registrasie-opsie vir elke gebruiker se gemaklike toegang. Die platform poog om die grootste aanlyn Afrikaanse digitale inhoudsplatform te word.

Developer website
https://afriforumtv.co.za
Released
2022-07-11T07:00:00Z
Current version
2.0.1

Screenshots

AfriForumTV screenshot 1AfriForumTV screenshot 2AfriForumTV screenshot 3AfriForumTV screenshot 4AfriForumTV screenshot 5AfriForumTV screenshot 6