Koer: Afrikaanse Dating App
Koer
4.1 stars19,443 reviews100,000+Free
DatingMature 17+Version 3.2.6Updated 4/2/2026, 2:00:07 PM
Open in StoreKOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Developer email
info@koer.co.za
Developer website
http://www.koer.co.zaReleased
Jun 10, 2020
Current version
3.2.6
Android version
8.0
Reviews & Ratings
4.1
out of 5
5
4
3
2
1
🙂 Mostly positive reviews
19,443 reviews