Solidariteit

Solidariteit Platform

Solidariteit app icon
5,000+Free
SocialEveryoneVersion 1.1.16Updated 8/25/2026, 2:31:40 PM
Open in Store
Solidariteit se app plaas die wêreld van werk in die palm van jou hand. Ontdek werksgeleenthede, aanlyn kursusse, professionele gemeenskappe, arbeidsregondersteuning en toegewyde ruimtes vir studente en leerders. Kry toegang tot betroubare hulpbronne en die nuutste nuus om ingelig te bly. Bou jou CV, ontwikkel jou vaardighede en vorm ʼn suksesvolle toekoms – enige tyd, enige plek en gratis. Laai die app vandag nog af en neem beheer van jou toekoms.
Developer email
app@solidariteit.co.za
Released
Oct 6, 2025
Current version
1.1.16
Android version
5.0

Screenshots

Solidariteit screenshot 1Solidariteit screenshot 2Solidariteit screenshot 3Solidariteit screenshot 4Solidariteit screenshot 5Solidariteit screenshot 6